Dawn Heasman
“Doc, Many thanks for keeping me so fit, I will never forget you. Enjoy Life. Thanks” - Dawn Heasman
Kokkie, Ilse, Hannelie
“Liewe Chris, ‘n paar woorde op ‘n kaartjie sal nooit kan sê hoe baie ons jou ondersteuning tydens hierdie tyd waardeer het nie. Baie dankie vir jou leiding, raad, persoonlike besoeke en omgee.” - Kokkie, Ilse, Hannelie
Robert Gibbs
Dr C Jooste Sir! "Humanity will yet survive. What you and your staff were prepared to do for me . . . Sjoe!!!" Yours Gratefully - Robert Gibbs 20/07/2018
